Testimonial - Jan Milford

Faried is baie professional en hy weet defnatief wat hy doen. Ek sal nie wees waar ek nou is met stamina en fiksheid as dit nie vir sy programme en training is nie . Hy het my so baie geleer met oefininge wat vir my werk ek sal hom defnatief anbefeel as n trainer.

Date: 10 August 2021
By: Fariedt Christians